Ja, by my skool het ek op 'n Saterdag saam met die kinders ge-'trick or treat'.
|
Jax..sy was bitter braaf en die aand so gaan kuier! |
Aanvanklik sou ek 'n verspotte-donker-halloween-kostuum dra - iets wat glad nie by my pas nie, maar die oggend toe val dit my by. AHA - fortuinverteller:-)
So ek het net soos myself gegaan met 'n bietjie meer serpe om my heupe en kop.
|
Gail, ek en Lily. Ek geniet hulle. |
Dit was belaglik lekker - om hulle in hulle kostuums te sien en hoe gelukkiger hulle word hoe voller hulle pampoene word met 'treats'.
|
Ella is links. Sy het nie geweet Jax is die ZOMBIE nie en sy het in trane uitgebars. |
|
Gail met van die kinders vir wie ons twee klas gee. |
|
Maybe an overkill on the witch-costume.... |
|
Die akademie |
|
My werkgewer Brain was die Count gewees - bo regs. |
1 comment:
Is everything so bright there? I dont see any darker ouks there, You are in paradise.
Post a Comment