21 November 2011

Trick or treat II

Na al die 'treats' het ons teruggegaan na die skool en 'Halloween' speletjies met die kinders gespeel. This included applebobbing. 


Charley is 'n ster 'applebobber' en sy het twee appels gevang.


Die zombie het skielik 'n lus vir appels ontwikkel.




No comments: