12 November 2011

Trick or treat

Ja, by my skool het ek op 'n Saterdag saam met die kinders ge-'trick or treat'. 

Jax..sy was bitter braaf en die aand so gaan kuier!
Aanvanklik sou ek 'n verspotte-donker-halloween-kostuum dra - iets wat glad nie by my pas nie, maar die oggend toe val dit my by. AHA - fortuinverteller:-) 

So ek het net soos myself gegaan met 'n bietjie meer serpe om my heupe en kop.

Gail, ek en Lily. Ek geniet hulle.
Dit was belaglik lekker - om hulle in hulle kostuums te sien en hoe gelukkiger hulle word hoe voller hulle pampoene word met 'treats'.

Ella is links. Sy het nie geweet Jax is die ZOMBIE nie en sy het in trane uitgebars.

Gail met van die kinders vir wie ons twee klas gee.
Maybe an overkill on the witch-costume....
Die akademie

My werkgewer Brain was die Count gewees - bo regs.

1 comment:

Harold Uberstein said...

Is everything so bright there? I dont see any darker ouks there, You are in paradise.