19 November 2011

Dis hoe dit is...met onderhoude

Natuurlik sal die dobbelstene nou so val dat ek vir meer onderhoude genooi word aan die kant van die ewenaar as aan die anderkant. 

Binnekort sal ek nog 'n onderhoud van die kant he, maar dit is verfrissend om 'n onderhoud te he en terselfdertyd te weet dat ek nie hoef te worry as ek nie die werk kry nie. Vir nou het ek 'n werk met 'n betroubare salaris en goeie ure. Alhoewel ek nie sou skroom om 'n ekstra paar vakansie-dae te he nie, want dit gaan maar broekskeur gaan tot Augustus 2012!

No comments: