15 October 2011

Onbeplande kwinkslae

  • "Where there's a willie there's a way" - 'n graad 2 meisie se hemp by my skool.
  • "NO smoking YES happy" - 'n teken op die bus.
  • "Be waterful" - 'n advertensie vir 'n gesigmasker.
  • "Wheathonest hands" - deel van die dekor van Paris Baguette.
  • "Do not be angry or sad. I do so I'll laugh. I'm gonna be next to the force" - dit staan voorin my Koreaanse notaboek.

No comments: