Peh, dis warm.
Die humiditeit hier gaan jou tref soos ‘n onverwagte Woolworths-uitverkoping.
Die dae is verby waar ek agtereenopvolgens dieselfde hemp kon dra. Al is dit koud bly dit humid. Ek verstaan dit nie!
Maar moenie verwag dat my skoliere hulle baadjies/langmouhemde sal uittrek nie.
John: "Teacher I’m warm".
Ekke: "Well John, take your jacket off".
John: "No, I’m okay".
Die logika!!
No comments:
Post a Comment