16 October 2011

Kimchi

Kimchi is 'n tradisionele en nasionale dis van Korea. Dis komkommer/radyse/broccoli wat in kool met knoffel gepekel is. Eeue gelede was dit 'n metode wat gebruik was om groente te preserveer vir die winter maande. 
Deesdae word dit egter reg deur die jaar geeet en word dit as 'n bykos bedien. Elke Koreaan eet 'n gemiddelde 25 kilogram per jaar! En baie mense koop spesiale "kimchi yskaste/vrieskaste".

No comments: