Kan julle glo!!
Gelukkig het ek dit net vantevore skoon gemaak! Die Duitser bel toe vir my en ons twee sit toe koppe bymekaar.
Stap 1: Flush die toilet herhaaldelik.
Dit werk nie.
Ttttttssssunami! My hele badkamervloer is 'n tsunami slagveld van toiletwater.
Stap 2: Ontknoop 'n draadhanger en probeer om die toiletbak te ontstop.
Dit werk nie. Ek is armdiep in toiletwater en ek is minus een draadhanger.
Stap 3: Gooi kookwater in die toiletbak.
Dit werk nie - ses potte kookwater later.
Die volgende oggend het ek vir Jax by my skool van my krisis vertel. Jax and her toilet plunger to the rescue.
Stap 4: Plunge plunge plunge.
En soos daai slim man in die bad gese het - "Eureka"!!!
No comments:
Post a Comment