Almal poep skelm

ryseters hier is ek!

23 October 2011

Dustbunnies

Ongenooide stofkonyne besoek te gereeld my woonstel en ek weet nie hoe om van hulle ontslae te raak nie. 

Ek het nou vir Monica van "Friends" nodig voor die outjies vir my haas-ore aansit.

 
Posted by James at 19:47
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Labels: My stukkie Afrika

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Blog Archive

  • ►  2014 (1)
    • ►  January (1)
  • ▼  2011 (51)
    • ►  November (20)
    • ▼  October (27)
      • The coffee avenue
      • The big O
      • 28 days later
      • Die Oosterse McDs
      • Bloekomboom - Loftus Marais
      • Dustbunnies
      • Koreane
      • Die kids
      • Die humiditeit
      • Hoera vir aliens!!
      • Onderhoud #1
      • Die unieke Afrikaanse "fok" - nie vir sensitiewe l...
      • Hyundai Tigers VS Steelers Forever
      • True myths
      • Myths busted
      • Kimchi
      • "I'm hungry"
      • Onbeplande kwinkslae
      • En toe V-E-R-S-T-O-P my T-O-I-L-E-T
      • Hoe om te kom van punt A na punt B
      • Vullisverwydering
      • My omgewing - Mugo-2dong
      • My mede-onnies
      • Brian se Engelse Akademie...ook bekend as my werkplek
      • Wat steek ek weg in my koskas??
      • Wat is op die kassie? Waar is Riaan?
      • Memory wall
    • ►  September (4)

About Me

My photo
James
'n Trotse Afrikaner woonagtig in die stedelike buurt van Mugo-2dong in Ulsan Suid-Korea.
View my complete profile

Popular Posts

  • Die unieke Afrikaanse "fok" - nie vir sensitiewe lesers nie!!!
    (Hiermee ‘n pennevrug van prof. Johan Combrinck, voormalige voorsitter van die Taalkommissie van S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns) Een v...

Popular Posts

  • Pasop vir depressie -Ronelda S. Kamfer ('n ongelooflike visuele digter)
    As jy aangerand,  verkrag, gehijack, ontvoer, gevange gehou was  moet jy sorg dat jy by 'n psigiater uitkom dis als goed wat depressie v...
  • Markdag
    Elke Dinsdag maak ek seker dat ek vroeer na die skool vertrek omdat dit markdag is. So daar is 'n verskeidenheid van stalletjies wat ba...
  • Die unieke Afrikaanse "fok" - nie vir sensitiewe lesers nie!!!
    (Hiermee ‘n pennevrug van prof. Johan Combrinck, voormalige voorsitter van die Taalkommissie van S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns) Een v...
  • "I'm hungry"
    Waar kan mens eet in Ulsan?? ORALS!! Bulgogi - dit word bedien in 'n tradisionele Koreaanse restaurant met tradisionele bykosse. Jy br...
  • Gyeongju - die muurlose museum
    Sondagoggend het ek vroeg en verlee opgestaan omdat nie een van my nuwe Ulsanite buddies saam met my Gyeongju toe sou kon gaan nie. Ek het g...
  • My omgewing - Mugo-2dong
    My woonstel is so 8 minute van Ulsan universiteit af. So daar is daagliks 'n gewemel van studente as ek na my bus stop toe stap. Dit...
  • True myths
    Sover vind ek die 24 Han-guel (Koreaanse) alfabet ongelooflik moeilik, maar ek gaan dit leer totdat ek verstaan watter tipe melk ek koop. Ek...
  • Bloekomboom - Loftus Marais
    op 'n vlakte buite malmesbury staan 'n bloekomboom soos scarlett o'hara teen 'n bult - uitheemse vivien leigh ritsel in die ...
  • K K koreane
    Die Koreane het dik hare - ek is baie jaloers.  Hulle kroontjies (is dit moontlik) sit almal op dieselfde plek - agter op hulle koppe.  Hu...
  • Memory wall
    Almal behoort 'n memory wall te hê. Die boeke wat moet ek lees terwyl ek verlangend dagdroom deur na my muur te staar.
Simple theme. Theme images by belknap. Powered by Blogger.